| Modulekode | TBW 171 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om: • kommunikasievaardighede, wat nodig is tydens die hantering van die pasiënt, vas te lê, en • begrip van die pasiënt se psigo-sosiale dimensies, wat die gesondheidsverwante gedrag en kliëntaanvraag kan beinvloed, te fasiliteer. |
| Modulekrediete | 2.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Tandheelkundige Bestuurswetens |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App